'Kaf (soera)

ق
  Soera 50 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies 'Kaf
Transliterasie 'Kaaf
In Afrikaans "Kôf"
Deel 26
Ajat 45

'Kaf (Arabies: ق, "Kôf") is die 50ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 45 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search